×


 x 

Shopping cart
14%OFFMartin Bossenbroek - Die Boereoorlog - 9781431410552 - V9781431410552
Stock image for illustration purposes only - book cover, edition or condition may vary.

Die Boereoorlog

€ 25.99
€ 22.32
You save € 3.67!
FREE Delivery in Ireland
Description for Die Boereoorlog Paperback. Die Nederlandse historikus, Martin Bossenbroek, het in 2013 die Nasionale Nederlandse Geskiedenis-prys gewen vir sy nuwe kroniek oor die oorlog wat Suid-Afrika gevorm het, en die boek is ook in 2013 op die kortlys vir die AKO Letterkunde-prys geplaas. Num Pages: 616 pages. BIC Classification: HBWM. Category: (G) General (US: Trade). Dimension: 238 x 159 x 33. Weight in Grams: 858.
Die Nederlandse historikus, Martin Bossenbroek, het in 2013 die Nasionale Nederlandse Geskiedenis-prys gewen vir sy nuwe kroniek oor die oorlog wat Suid-Afrika gevorm het, en die boek is ook in 2013 op die kortlys vir die AKO Letterkunde-prys geplaas. Beide hierdie toekennings is vername Nederlandse letterkundige pryse. Hierdie Afrikaanse hardeband, wat in 2015 as 'n Engelse en 'n Afrikaanse sagteband uitgegee gaan word, sal die lof en byval bevestig wat Bossenbroek reeds ontvang het, en aan Suid-Afrikaanse lesers die geleentheid bied om sy unieke storieverteltegniek te ervaar. Die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) is al verskeie dinge genoem: die oorsaak van apartheid, die ... Read more

Product Details

Publisher
Jacana Media (Pty) Ltd
Format
Paperback
Publication date
2015
Condition
New
Number of Pages
616
Place of Publication
Johannesburg, South Africa
ISBN
9781431410552
SKU
V9781431410552
Shipping Time
Usually ships in 7 to 11 working days
Ref
99-2

About Martin Bossenbroek
Martin Bossenbroek is 'n mede-professor in Geskiedenis aan die Universiteit van Utrecht in Nederland. Hy het sy eerste graad in 1980 van die Vrye Universiteit van Amsterdam ontvang en in 1992 sy doktoraal van die Universiteit van Leiden. Hy is die outeur van vele akademiese artikels en Die Boereoorlog is sy sewende gepubliseerde boek.

Reviews for Die Boereoorlog

Goodreads reviews for Die Boereoorlog


Subscribe to our newsletter

News on special offers, signed editions & more!